Successfully reported

Nautica Oceanfront Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Happy. Excellent, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Aangename verblyf. Nautica is 'n skoon, moderne eenheid met al die geriewe wat mens benodig. Die 2 slaapkamers en badkamers was netjies en skoon. Die gasvrou was uiters professioneel, en baie vriendelik en behulpsaam toe die gas silinder op oujaarsdag klaarraak. Hulle het binne 20 min die silinder kom omruil. Hulle was werklik 5 ster. Enigste aanbevelings sou lugverkoeling wees, asook kanttafels langs die bed in die spaarkamer. Die beddens is sag en ons het heerlik geslaap. Die ekstra melk, koffie en tee was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tshepo Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Clam Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59efcb6f350e1c7530517876fe27961b80c9c2f60c24ff20b8e11839f92aca92d83f2bec1e55ecaba03704f9aecac652b7d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 16 Clam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.824904880468 18.479379757205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang