Successfully reported

'NdaBushi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Bianca C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great place to stay. Awesome place for a getaway with everything you need. The splash pool wasn't used by us but looks like it can be very slippery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Rustig. Rustigheid en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Heerlik gerus. Ons het heerlik gebly met alles wat nodig is. Goed geleë naby die Wildtuin met diere wat vry rondloop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Loved the house and location. Just don't like the tiled splash pool. Our stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig. Heerlike ontspanning. 'NdaBushi was 'n baie lekker plek vir die 6 nagte wat ons daar was. Baie diere gesien. Kameelperde het kom water drink in die watergat by die huis. Alles was mooi skoon. Altyd warm water en die buitestort was heerlik. Kombuis is goed toegerus en daar is 'n gasbraai vir die reënerige dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik! Goeie geriewe, alles skoon en werkend. Vriendelike gasheer. Veilig, veral rondom kuierarea. Great ligging. Nagapies was verby oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Liesl P
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Heerlike rus en vrede. Lieflike plekkie wat goed toegerus is met alles wat jy mag nodig kry. Lekker naby, stapafstand vanaf die draad. Baie diere het kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
'NdaBushi
Dankie Liesl.

Lynnette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie Baie Lekker. NdaBushi is perfek geleë, ruim, skoon, en rustig. Daar is alles en meer wat jy nodig het in die huis. Al wat ek sal opgradeer is die braai self, maar die braai area is lekker toe en veilig, en het nog steeds baie lekker gebraai en daar gekuier. Die nagapies het ons elke and kom besoek en daar is baie wild by die huis, die buitestort was heerlik met sy uitsig oor die bosveld. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Astrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3113 Swartwitpens Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbpHSN4OwmvCP6JNZncm9Z8uUlQuaSCoaLMFniCkjWhE7G5ZIHF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 3113 Swartwitpens Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33539 31.79883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang