Ndawana River Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belfast Farm, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf op 'n vreedsame plaas in die Suidelike Drakensberge. Die plaas grens aan die uKhahlamba Drakensbergpark, 'n Wêrelderfenisgebied.
Die plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 3 kamers het 2 enkelbeddens elk en deel 'n badkamer met 'n bad. Elke kamer het 'n waaier en 'n verwarmer teen die muur.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, panne, opdienbakke, breekware, eetgerei, drinkglase en wynglase. Basiese opwas- en skoonmaakmiddels word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n braai-area en ketelbraai.
Die dek het ook 'n tafel met sitplek vir 8 en bied 'n uitsig oor die rivier en vallei. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel in 'n toesluitmotorhuis en 2 parkeerplekke met seilbedekking. Die tuin is omhein en geskik vir goedgemanierde troeteldiere.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Belfast Farm, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ndawana River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belfast Farm, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang