Successfully reported
+15

Ndawana River Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast Farm, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf en is op 'n rustige plaas in die Suidelike Drakensberge geleë. Die plaas grens aan die uKhahlamba-Drakensbergpark; 'n verklaarde Wêrelderfenisgebied.

Hierdie volledig gemeubileerde plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 3 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Muurverwarmers is in elke kamer aangebring en waaiers is beskikbaar vir die somerhitte.

Die goed toegeruste kombuis het 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas-vrieskas, panne en opdienskottels, breekware, eetgerei, drink- en wynglase. Basiese opwas- en skoonmaakmiddels word voorsien. Die oopplan-leefarea spog met 'n houtkaggel en lei na die dek, wat 'n groot ketelbraaifasiliteit en 'n braai-area het om te gebruik.

Die dek het ook 'n buitelug-etenstafel met sitplek vir 8 wat oor die rivier en vallei uitkyk. Een toesluitmotorhuis en 2 lap-bedekte baaie is beskikbaar vir 3 motors om in en onder te parkeer. Die tuin is omhein en is geskik vir goedgemanierde troeteldiere om in te speel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Belfast Farm, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ndawana River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast Farm, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6401cc260846eec318311c2689142a0676c5a8035419ff16a286942275bfe8670c263b946274f699e93003d87a4086b4899b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Belfast Farm R617 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.946563916517 29.382790738522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang