Ndhula Luxury Tented Lodge
Beskrywing
Die luukse tente is op 'n 50 vierkante meter houtdek geleë en spog met uitsigte oor die vallei en bosveld. Hierdie safari-styl tente met lugversorging het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is nie ruimte vir ekstra beddens nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad van 100 m is wat na die verblyf lei. 'n Sedanvoertuig kan op hierdie pad ry.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid bestaan uit 2 tente en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede tent het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gaste in die 2 tente deel 'n gemeenskaplike dek met 'n uitsig oor die bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad van 100 m is wat na die verblyf lei. 'n Sedanvoertuig kan op hierdie pad ry.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews Road, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang