Ndlovu Log Home
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ndlovu Log Home is 'n heerlike huis in Dinokeng en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, kompleet met ononderbroke uitsigte oor die natuurreservaat en die watergat reg voor die huis. Dit is die perfekte keuse vir gesinne, vriende en natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die huis maak oop op 'n ruim tuin met 'n dek met dagstoele, 'n swembad, buitemeubels en 'n boma-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Gaste dink Ndlovu Log Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang