Successfully reported

Nectar Game Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Lindie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het dit geniet, maak net seker om genoeg hout in die pak vir hot tub. Rustige omgewing en die hiking trip by die rivier was baie lekker, lekker weg breek weg van TV en sosiale media platforms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, skoon en rustig. Die Lodge is awesome en baie netjies. Die kamer is netjies en ruim. Die braai area is fantasties en lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect short getaway, will be back! Nectar Game Farm is a rustig and lekker getaway. Our accommodation was tasteful and very comfortable - small private kitchen with the basics and a communal lapa with more cooking options (including a pizza oven) and utensils. The beds are super comfortable with good linen and lots of pillows. Thank goodness for the fans because it gets hot! (We brought an extra fan from home and it served us well.) We enjoyed the pool, the dam and the zip line and the absolutely gorgeous walks down by the ravine. George was a great host and we enjoyed our stay very much. Left feeling happy and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig en uniek. Ons het onlangs in Februarie by Nectar Game Lodge gebly en was absoluut mal daaroor! Van die oomblik wat ons aangekom het, was die gasvrou ongelooflik beleefd en verwelkomend. Ons kamer was verbasend ruim vir die prys wat ons betaal het, en alles was silwerskoon en goed onderhou. Een van die hoogtepunte van ons verblyf was om van die bouma en braaigeriewe gebruik te maak—dit was perfek vir 'n ontspanne naweek. Maar wat ons reis werklik spesiaal gemaak het, was om af te stap rivier toe, die dag op die rotse deur te bring en selfs daar te braai. Dit was so 'n onvergeetlike en unieke ervaring. Ons sal Nectar Game Lodge sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige en aangename wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Dis baie mooi maar raserig as die gaste raserig is. Dit is baie mooi en die rivierroete is lekker om te stap, maar daar is bykans geen privaatheid nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Venessa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ongelooflik lekker. Ons kuiertjie by Nectar was baie lekker. George is 'n fantastiese mens en alles was so pragtig gewees. Die diens was uitstekend, blyplek was ongelooflik en die swembad was wonderlik in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b6e49ab1e5002c0e10f614a211b2dd97b515cef7a0042280c59296fa14c164470c9b34db6fe5bdc92fbbb21808eadde59c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Barnardsvlei Road Plot AA24 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.807792292654 27.478297948837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang