Nectar Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nectar Game Lodge bied rustige verblyf op 'n plaas in Buffelspoort aan paartjies, gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.
Die lodge beskik oor 4 kamers wat vir paartjies ontwerp is en elkeen 2 gaste kan akkommodeer en 3 gesinskamers wat elkeen 4 gaste kan akkommodeer. Al die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met baddens of storte. WiFi is beskikbaar.
Elke kamer beskik oor 'n eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n stoep waar gaste kan ontspan en die natuurlike omgewing kan geniet. Na 'n dag van voetslaan, visvang of kanovaart kan gaste in die tuin of die gemeenskaplike sitkamer ontspan. Die lodge bied ook gemeenskaplike vuurputte en braaigeriewe.
Nectar Game Lodge is perfek vir diegene wat avontuur soek of bloot wil ontspan. Natuurliefhebbers kan die nabygeleë Utopia-natuuroord besoek of die skilderagtige roetes by Calabash-Tonquani verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
- Gaste dink Nectar Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang