Nectar Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nectar Game Lodge is 'n rustige wegbreek in Buffelspoort op 'n plaas, wat paartjies, gesinne en vriende 'n rustige wegbreek uit die stadslewe bied.
Die lodge beskik oor 4 kamers wat ontwerp is vir paartjies wat elk tot 2 gaste akkommodeer, en 3 gesinsvriendelike kamers wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met 'n bad of stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Elke kamer is toegerus met 'n eetarea en kombuisie, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan uitstap op 'n knus patio om te ontspan en die natuurlike omgewing te geniet. Na 'n dag van buitemuurse doendinge soos voetslaan, visvang of kanovaart, kan gaste in die tuin of die gedeelde sitkamer ontspan. Die lodge bied ook gemeenskaplike vuurputte en braaigeriewe vir sosiale byeenkomste.
Nectar Game Lodge is perfek vir diegene wat avontuur soek of bloot wil ontspan. Natuurliefhebbers kan die nabygeleë Utopia-natuuroord verken of die skilderagtige roetes by Calabash-Tonquani stap, wat dit 'n ideale ontsnapping vir almal maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
- Gaste dink Nectar Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnardsvlei Road, Plot AA24, Buffelspoort, 0284, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang