Neptune
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Neptunes Drive, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
In die hartjie van Gordonsbaai staan Neptune as 'n heerlike selfsorg-eenheid, geleë binne 'n hoofhuis, met 'n privaat ingang, wat 'n rustige toevlugsoord verseker vir oornaggaste wat die dorp en omliggende gebiede verken.
Die eenheid kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer in sy oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en leefarea met 'n eetkamertafel en 'n kombuisie. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word sorgvuldig voorsien, en WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie en verhit-en-eet-geriewe wat 'n mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatstoof en ketel insluit. Gaste kan die gebruik van braaigeriewe aanvra, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar, beveilig agter hekke.
Neptune se uitstekende ligging plaas dit naby plaaslike winkels en restaurante. Met Gordonsbaai se hoofstrand net 1.8 km weg, het gaste maklike toegang tot 'n dag van see-genot of kan hulle nabygeleë wynplase en botaniese tuine verken, wat hierdie akkommodasie 'n ideale keuse maak vir beide ontspanning en verkenning.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
MONICA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Neptunes Drive, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Neptune het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Neptunes Drive, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang