Successfully reported

Nerf-Af French Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Aug 2025 tot 31 Jan 2026.

Huisreëls

Geen geraas word toegelaat tussen 22:00 en 08:00 nie.
Geen partytjies en/of geleenthede word op die perseel toegelaat nie.
Enige bykomende gaste wat nie bespreek het nie, moet vooraf met Serina gereël word en sal onderhewig wees aan 'n ekstra koste.
Indien die gasheer 'n troeteldier goedkeur, is 'n troeteldierfooi van R500 direk aan die gasheer betaalbaar met inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Bosplasie Singel, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c259c83682d1f0fff3220b4d3a2e6d65d244c38a9e37b2143c0eef768226e4a27ef5f619496d0747abdc1d38c65e45adda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag, vir 8 mense 14 Bosplasie Singel Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411102655673 19.185449534551
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang