Successfully reported
+39

New Beginnings B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Beginnings B&B bied gerieflike en gehalte-oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Deneysville. Die dorp skuil op die Vaaldam se oewer waar 'n verskeidenheid water-aktiwiteite geniet kan word.

Verblyf word in 6 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n koning- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV met OVHD, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang in.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan en het toegang tot 'n swembad.

Gaste kan lekker gaan visvang, bootry, kano, seil en geskiedkundige toere in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jennie N
Gesin met klein kinders
5.0
Very comfortable, neat and homey! Easy to find the place. The room was neat and tidy, the bed very comfortable with enough bedding as i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Johann V
Saam met vriende
5.0
Aangenaam met vriendelike diens, netjies en skoon. Ja, baie dankie, dit was baie lekker.
Mrt 2024
Mark T
Saam met vriende
4.6
It was very chilled. I really had a chilled time, very neat and tidy, nice atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Arthur A
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker plek om te oornag. Baie lekker plek om te oornag. Baie rustig. Sal weer kom. Thelma het ons baie vriendelik ontvang en het ons baie tuis l...
Sien meer
Apr 2025
Andries S
Saam met lewensmaat
4.0
Oorslaap vir vergadering op die Sondag. Het baie lekker gebly en lekker gesels met Chris, baie vriendelik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink New Beginnings B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68518a2b8a90cd07851089e702b1338299aada152d75abb58098cd73a038c4a239a378787d7c88644eddf7055737b9d8bd60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 27 Wall Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894839011554 28.107295909683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang