Successfully reported

New Beginnings B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jennie N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Very comfortable, neat and homey! Easy to find the place. The room was neat and tidy, the bed very comfortable with enough bedding as it was cold. Bathroom with a shower and bath to accommodate everyone. Can definitely recommend it to other people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
New Beginnings B&B
Thank you so much.

Johann V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Aangenaam met vriendelike diens, netjies en skoon. Ja, baie dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
New Beginnings B&B
Thank you so much.

Mark T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

It was very chilled. I really had a chilled time, very neat and tidy, nice atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
New Beginnings B&B
Thank you for the kind words, Mark. Vaal Dam groette Chris.

Arthur A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie lekker plek om te oornag. Baie lekker plek om te oornag. Baie rustig. Sal weer kom. Thelma het ons baie vriendelik ontvang en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Oorslaap vir vergadering op die Sondag. Het baie lekker gebly en lekker gesels met Chris, baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cas P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Heerlike oornag-oorstop met genoeg te sien in die omgewing. Genoeg veilige plek vir ons sleepvoertuig met sleepwa en 2 motorfietse. Baie goeie ligging. Gerieflike en netjiese kamer. Die inligtingsgids in die kamer gee besondere feite oor die geskiedenis van die Vaaldam en die dorp en sy omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Clean, neat, friendly. From Johannesburg, I noticed no electric fencing or razor wire on the perimeter walls. The area is so quiet though that there is no need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony M
Kort verblyf
2.4
Mei 2023

Met our needs, no breakfast! Most of the people staying expected breakfast, and were surprised when no breakfast was offered. Fortunately, we had bought some cereal and fruit. Other than that, the stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Chris
New Beginnings B&B
Hi Anthony, thank you for taking the time to give us feedback. Just to be clear all other guests that were there did not request breakfast. We take the time to explain to our guests that if you want breakfast we can serve it at our restaurant. We also gave you other options because the restaurant only opens at 09h30. You state "most of the people staying there". I respectfully request that your comments pertain to you as our guest and allow others to form their own opinion of our service and our establishment.

Niek G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlik gekuier saam met baie interessante mense. Die eienaars was baie verwelkomend en het ons uitgenooi na hul restaurant daar naby waar ons heerlik gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
New Beginnings B&B
Thank you for the kind words. Look forward to seeing you soon.

Erika M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die wonderlike kuier, gasvryheid en oorslaap. Sal weer vir julle kom kuier beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
New Beginnings B&B
Thank you for the kind words.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68518a2b8a90cd07851089e702b1338299aada152d75abb58098cd73a038c4a239a378787d7c88644eddf7055737b9d8bd60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 27 Wall Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894839011554 28.107295909683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang