New Beginnings B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
New Beginnings B&B bied gerieflike en gehalte-oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Deneysville. Die dorp skuil op die Vaaldam se oewer waar 'n verskeidenheid water-aktiwiteite geniet kan word.
Verblyf word in 6 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n koning- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV met OVHD, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang in.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan en het toegang tot 'n swembad.
Gaste kan lekker gaan visvang, bootry, kano, seil en geskiedkundige toere in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink New Beginnings B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Wall Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang