New Eden Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
New Eden Suites bied veilige verblyf in 'n lewendige en stil omgewing in Norscot, Sandton. Gaste het 'n keuse van 5 verblyf-opsies wat elkeen sy eie privaat ingang bied.
Die Rustige Blou Kamer bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die Rose-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat slaapplek vir 4 gaste bied. The Sunny Room bied slaapplek aan 2 gaste en is toegerus met 2 enkelbeddens, terwyl The Evergreen Room slaapplek vir 2 bied met 'n koningingrootte-bed. Die Bright and Golden-kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.
Sommige van die kamers is toegerus met 'n yskassie en 'n ketel, terwyl die ander kombuisies het wat met stowe toegerus is. Elkeen van die kamers het 'n werkspasie geïnstalleer, 'n platskerm-TV, asook WiFi-toegang.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek sowel as die gemeenskaplike swembadarea. Gaste is ook naby die Design Quarter Winkelsentrum, die Monte Casino, die Douglasdale Winkelsentrum, die Nicolway Bryanston Winkelsentrum, asook die Braamfontein Spruit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janice Flemming Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
- Gaste dink New Eden Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang