Successfully reported

New Eden Suites

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Given S
1 nag
5.0
Okt 2025

My stay was amazing. I absolutely loved my stay. The place is so clean, peaceful and welcoming. The host made sure that I was okay and had everything that I needed. Definitely going back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjiese oornagplek naby Monte. Katherine is 'n juweel, dankie vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Very relaxing and worth every cent. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Goeie. Was baie gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. Very satisfying. Made us feel most welcome and always made sure everything was good. Peaceful and quiet place to stay. Would recommend any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Waarde vir geld. Kamer was skoon en netjies. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Stil en veilige area. Naby Monte Casino. Wi-Fi was 'n probleem die spesifieke aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Plek was baie netjies en skoon en vriendelik verwelkom. Sal weer daar oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig huislik vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Die plekkie het alles wat jy nodig het en is naby aan winkels. Sal definitief weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly. Alles was in plek, netjies en skoon. Warm water in die stort. Egter klankprobleem met die TV. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janice Flemming Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbfba2e19f6bafea36cc4cf1cfefb7da5dea57a6218d80f48003f7cd2acb1ef09455de3810d46696f012c979a4af8438c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 28 Turaco Street Norscot 2055 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.03683 28.00664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang