Modern Loft - Free Parking and WiFI - close to Sandton and CBD
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met een hoofslaaparea en 'n ekstra solderslaapkamer. Beide slaapareas is ingerig met koningingrootte beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke area sluit ook 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi in. Die leefarea volg 'n oopplan-ontwerp en sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n kroegarea met nog 'n TV en gratis WiFi - perfek om maaltye te geniet en saam met geliefdes te ontspan. Die eiendom is toegerus met sonpanele om kragonderbrekings te vermy.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 The Avenue, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang