Successfully reported

African Sky Hotels - Newcastle Inn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
King Leisure-kamer
B&B
Rolstoelvriendelike kamer
B&B
Suites
B&B
Dubbelkamer
B&B
New Wing-dubbelkamers
B&B
Huisreëls

Die kredietkaart wat gebruik is om die aanlyn bespreking te maak, moet by inkloktyd getoon word.
'n Afskrif van die kaarthouer se ID of paspoort word met aankoms vereis.
Geen harde geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel beskikbaar. Die ontvangs kan gekontak word vir die bedryfsure.
Die ontvangs is 24 uur oop.

Die hotel bied konferensiefasiliteite op die perseel met verblyf en maaltye beskikbaar vir die afvaardiging.

Kennisgewing oor Gimnasium-opknapping:
Neem asseblief kennis dat ons gimnasium tans onder opknapping en konstruksie is om u toekomstige ervaring te verbeter.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer u begrip gedurende hierdie tyd.
Ons sien uit daarna om u binnekort weer te verwelkom met verbeterde fasiliteite!

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 328 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Road, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA595295f6639c5441164fc29d36042f3f7caa0d2b7f45e472b8cca3223f77a70bca3edc83e56bf44d6b1c65e99769e7e34456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Victoria Road Pioneer Park 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.741404 29.936754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang