Successfully reported

Newlands Country Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 195 resensies


Netheid
3.6
Ligging
2.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Lizel F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig. Baie dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome. Ja, was lekker soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Almal is vriendelik en word vinnig gehelp as jy iets vra. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Was very short but we received service quickly and efficiently. Stay was pleasant even though it was only 1 night. The place was clean and Gift was very helpful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker plekkie. Mooi plek en 'n stoep om die sonsondergang te kan geniet. Meerkatte wat daar bly is mooi om na te kyk. Kinders is welkom en daar is klimrame en 'n grasperk vir speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blackie S
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Plek is netjies maar die pad is sleg. Plek was baie mooi en netjies, net die pad na die perseël is glad nie goed nie, maar ons is ingelig daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Was rustig en verwelkomend. Dit was 'n heerlike plek met personeel wat verstaan en baie tegemoetkomend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Peaceful. Lovely stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Gerieflik en bekostigbaar, stil en diens is 5/5. Baie lekker, veilig en gemaklik, baie bekostigbaar vir 3 nagte oor 'n langnaweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Flip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Rusting, private. Rusting maar geen aktiwiteite vir kinders nie. Geen toegang tot diere vir kinders nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Newlands Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midlands Road, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7T40KECPMCvDPKQ6QRbPpB0zA8EM3LN4ZX6KQ2tQDEGza1iyf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 195 5 1 4 Midlands Road Kimberley 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.653565275162 24.730663150549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang