Successfully reported

Ngala Kulala Safaris

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit. Gaste is welkom om 'n fooitjie na goeddunke te los.

Elke groep word voorsien van 'n redelike hoeveelheid brandhout. Sodra dit gebruik is, kan ekstra hout teen 'n ekstra koste voorsien word, of gaste is welkom om hul eie te bring.

Alle beddegoed en handdoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Let asseblief daarop dat die verblyf toeganklik is via 'n grondpad. Gaste word aangemoedig om direk by die instansie navraag te doen oor die huidige padtoestande voordat hulle bespreek.

Wi-Fi is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

DStv sal geaktiveer word voor gaste se aankoms.

Sodra die deposito ontvang is, sal Ngala Kulala 'n besprekingsbevestiging saam met 'n vrywaringsvorm stuur. Gaste word vriendelik versoek om hierdie vorm te voltooi en terug te stuur voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 14 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion 149, Farm Buffelspoort, Assen, 0149, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7595c1accb4026df04facc6a63a6fe5f9ea1e5eb30f3ca61ba7afca1a16642f1bdf63c02f3b6e8d343775323dcc821d839a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 14 mense 9 5 1 5 Portion 149, Farm Buffelspoort Assen 0149 Noordwes 021 201 8901 09:00-19:00 12:00 -25.16271313824 27.632514546866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang