Ngiri Safaris
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Laksman Street, Welgevonden, 0400, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ngiri Safaris & Scuba School is in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng geleë, sowat 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Ngiri Safaris bied luukse chalets, houthuise en tente, wat almal ideaal vir selfsorg is, behalwe vir die rustieke tent-eenhede.
Ngiri Safaris bied begeleide wildritte. Daar is ook ander aktiwiteite in die omgewing soos vierwielmotorfietsry, bootritte, visvang, mikrovliegtuigvlugte en warmlugballonritte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 219
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 39 Laksman Street, Welgevonden, 0400, Gauteng
- Gaste dink Ngiri Safaris het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Laksman Street, Welgevonden, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang