Nguni House
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Erras Street, Annlin, PRETORIA NORTH, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 044 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nguni Huis is geleë in Annlin, Pretoria, 1,5 km vanaf die Wonderboom Lughawe en ander geriewe.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is bo geleë en is ingerig met 'n koningingrootte bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer, onder geleë, 1 enkelbed bevat. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is ook beskikbaar vir 'n baba.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, stoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap en 'n yskas-vrieskas. Die sitarea vloei uit die kombuis en is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetkamertafel wat 6 gaste kan akkommodeer. Die leefarea lei na 'n patio met hangstoele en 'n pragtige tuin om te geniet.
Ons bied veilige parkeerplek in die motorhuis aan ons gaste en 'n gemeenskaplike swembad vir die warm somersdae.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan die Wonderboom Natuurreservaat, 'n wandeling deur Wonderboom Junction, of die geniet van plaaslike kos, kuns en kunsvlyt by die Lavender Kontreimark. Gaste met babas, hou asseblief in gedagte dat die huis trappe en 'n klein vlak dammetjie in die agterplaas het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 158 Erras Street, Annlin, PRETORIA NORTH, 0182, Gauteng
- Gaste dink Nguni House het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Erras Street, Annlin, PRETORIA NORTH, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang