Successfully reported
+45

Ngwenkala Game Lodge and Safaris

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ngwenkala Game Lodge and Safaris bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Oos-Kaap. Omring deur wildernis en ryk aan plant- en dierelewe, is dit ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die daaglikse lewe. 'n 4x4-voertuig word benodig om toegang tot die verblyf te kry.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte chalets asook 'n lodge. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die chalets het 'n en suite-badkamer, terwyl die lodge gebruik maak van gedeelde ablusiegeriewe. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met linne en badhanddoeke wat voorsien word.

Die chalets en lodge deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, kroeg, swembad, braai-area en boma. Begeleide wildritte en staptogte vind daagliks plaas en is die perfekte geleentheid om meer oor die plaaslike flora en fauna te leer. Kleiduifskiet, 'n skietbaan, voëlkyk is ook by die lodge beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Ligging

  • N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e4b30f2cb715eaf52f166fb7b876faaa4fe9cd9c51e4de0f1b838c95ebcf8ca7178f56bc3fa69802178d4c36b37f7b9980b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense N2 Farm 394 4950 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.702501874957 27.972330644181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang