Ngwenkala Game Lodge and Safaris
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 23 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
 - Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Ngwenkala Game Lodge and Safaris bied gerieflike verblyf in die Oos-Kaap. Dit word deur wildernis, plante en diere omring en is ideaal vir natuurliefhebbers. Gaste kort 'n 4x4-voertuig om by die verblyf uit te kom.
Daar is 3 pragtige chalets en 'n lodge. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die chalets het 'n en suite-badkamer en die lodge gebruik gedeelde ablusiegeriewe. Die kamers het gemaklike beddens met linne en badhanddoeke.
Die chalets en lodge deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, kroeg, gemeenskaplike swembad, braai-area en boma. Begeleide wildritte en staproetes vind daagliks plaas. Kleiduifskiet, 'n skietbaan en voëlkyk is by die lodge beskikbaar.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 23 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang