Nietgedacht Farm Stay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Vodacom en MTN die enigste beskikbare selfoonnetwerke is.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Daar is 'n 5 km grondpad, dus word gaste aangeraai om met 'n 4x4 te reis.
'n Drukpomp is beskikbaar.
Daar is 'n 5 km grondpad, en gaste word aangeraai om stadig te ry. SUV-voertuie word aanbeveel.
Waterdruk is swak, maar 'n drukpomp word geaktiveer om gaste se gemak te verseker.
Die kombuis het nie 'n wasbak nie, maar daar is 'n houer vir vuil skottelgoed wat skoongemaak sal word.
Daar is 'n wasbak by die braai.
Linne word voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Nietgedacht, Off the R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang