Successfully reported
+12

Nin's Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nin's Studio is 'n lieflike ateljeewoonstel in Vishoek, Kaapstad, en is 10 minute se stap vanaf Fishoek-strand en alle winkels en restaurante. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe soek.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuisie en badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit ook 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank, gratis WiFi en 1 parkeerplek van die straat af in.

Daar is ook 'n braai-area in 'n koel, skaduryke tuin.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nurina D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and peaceful. It was a typical home away from home, very cozy studio, peaceful and quiet, excellent service from Nin's. Close ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Worrall R
5.0
Great stay. Friendly host, knowledgeable about what's in the area. Good coffee and tea variety.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en gesellig. Die plek was perfek vir ons om te oornag nadat ons vriende in Clovelly gekuier het - ons het geries vanaf McGregor.
Sep 2025
Petro V
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Het oor geslaap by Nin's Studio vir 'n besigheidsreis. Wat 'n vriendelike ontvangs, pragtige plek en baie netjies. Goed geleë, naby winkels...
Sien meer
Aug 2025
Demandre A
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and peaceful and we had a lovely host. My stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ninette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nin's Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e9f3d6141904ac0c95fae77463cf0bb88a2e96fbbcd013f2edd8843ccf63368f010d66e98d9761ba16298994bdf46d072bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5a 5th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.139047872106 18.426397564372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang