Nin's Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nin's Studio is 'n lieflike ateljeewoonstel in Vishoek, Kaapstad, en is 'n 10 minute se stap vanaf die strand, winkels en restaurante. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe soek.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, sitarea, kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en gratis WiFi. Parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar.
Daar is ook 'n braai-area in 'n tuin met skadu.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ninette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Nin's Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang