Smith Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir Street, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Smith Cottage is 'n knus selfsorgkothuis in 'n stil hoekie van 'n privaat en veilige kompleks in Franschhoek.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is lugversorgers in al die kamers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die gemaklike sitarea beskik oor 'n kaggel en 'n TV met kompakte DStv. Die leefarea maak oop na 'n semi-onderdekte patio met buite-eetmeubels, braaigeriewe en berguitsigte. Motorhuisparkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Neem kennis dat daar geen swembad is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Reservoir Street, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Smith Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir Street, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang