Successfully reported
+40

No2 Merlot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Merlot Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

No2 Merlot is 'n pragtige sonkrag-aangedrewe selfsorg-vakansievilla weggesteek teen die Silwermynberge in die veilige Stonehaven Eco Estate in Vishoek, Kaapstad en is ideaal vir gaste wat die verskeie besienswaardighede rondom Kaapstad wil verken.

Dié drieverdieping-eiendom kan tot 9 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n sitarea met 'n kaggel in wat uitloop op 'n privaat balkon met buitesitplek. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het en 1 slaapkamer het 'n ekstra enkelbed. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar, asook badhanddoeke en seep.

Die tweede verdieping van die huis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en 2 sitareas. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuisarea af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n kaggel. Die tweede sitarea sluit 'n TV met Netflix in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die landgoed beskik oor skilderagtige staproetes tot by lieflike piekniekplekke met ononderbroke uitsigte oor die see. Die ligging van No2 Merlot is net 'n entjie se ry weg van bekende restaurante in Kalkbaai, Simonstad en Noordhoek en die bekende Chapmans Peak Drive.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Terryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Merlot Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink No2 Merlot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Merlot Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA703f223c755c4fd0718e3b3cb1fab065aff91dc7f496fef9029e2c737dce9a9cb1622ce9bfeb69e8c40053473ab5e6da794a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2 Merlot Close Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134293 18.396825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang