Successfully reported
+31

Nobis House Annex

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Donald Murray Avenue, Park West, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nobis House Annex bied gerieflike oornagverblyf in 'n historiese huis in die hartjie van Park-Wes, Bloemfontein. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n korporatiewe reisiger.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van ses kamers met slaapplek vir 2 of 'n gesinskamer met slaapplek vir 4. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die gesinskamer het 'n dubbelslaapbank. Elke badkamer is en suite en toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het lugversorging sodat gaste koel kan bly op daardie warm somersdae. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar en 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie en 'n mikrogolf in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar.

Hierdie eiendom het ook veilige parkeerplek, kamerdiens vir ekstra gerief, wasgoeddienste teen geen ekstra kostes nie en braaigeriewe vir buitelugbyeenkomste. Die ligging van hierdie eiendom is naby Bloemfontein Waterfront en Mimosa Mall, Vrystaat Rugby en Sokker Stadion, Vrystaat Krieket Oval, Medi Clinic Hospitaal, Grey College en Eunice Skool.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 Donald Murray Avenue, Park West, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Donald Murray Avenue, Park West, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09da8c534b5323372e989c209a22cfe000dac66d225506d48747f3a2ef9dabea8abc156e0839c8bab67f337b4d5915d2a778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.113061 26.19991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang