Nonna Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig is.
Ongelukkig word studente nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Dagbesoekers welkom maar hulle kan nie in die woonstel oorslaap nie. Geen rook in die woonstel nie. 'n Sleutel- en breekskadedeposito van R700 is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar en terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 5 - 7 werksdae na vertrek, sodra die huis ondersoek en alles in orde gevind is. Geen vuurwerke nie. Balans betaalbaar met aankoms voor aankoms by die perseel.
Gaste moet hul eie vadoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat studentebesprekings en matriekwoede nie toegelaat word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Streng geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Wilkie Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang