Successfully reported

Noordhoek Beach Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 6 jaar betaal R200.
Die verblyf is in 'n stil residensiële buurt en partytjies en harde musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste op die perseel is die aantal gaste wat bespreek het en ekstra besoekers word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. die huis in dieselfde toestand as waarin hulle dit gevind het los.
Rook is verbode binne en gaste moet ná 22:00 gedurende die week en ná 23:00 oor naweke stil wees.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa Road, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6577a553b53e2ffe981058f8ff6634eeb21ac965f0abb33272a673000b3cf4edff2995c6e9bb5a3806b9ce0417d2e792d161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 12 Disa Road Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.100878884032 18.362048746033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang