Successfully reported
+36

Noordoewer Self Catering Chalets

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Main Road, Noordoewer, Karas
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Noordoewer Self Catering Chalets is in die dorpie Noordoewer geleë wat aan die Oranjerivier op die grens van Namibië lê.

Verblyf word in 5 moderne selfsorg-eenhede gebied. Elke chalet het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die eenhede lei na hul eie patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraansteker en braairooster word met aankoms voorsien. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die chalets is op dieselfde perseel as Orange River Shell Diensstasie geleë met 'n 24-uur geriefswinkel, waar gaste kan brandstof vir hul reise.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Christine Vrieslaar V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, netjies en binne bereik. Dit was ek, my eggenoot en 2 vriende. Het 'n hartlike ontvangs gekry van almal. Netjies ingerig. Ons het net TV gemis...
Sien meer
Sep 2025
Andriette P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag eenheid. Ek was heeltemal verbaas oor hoe netjies die eenheid was. Ons wou op 'n ander plek bespreek het en kon nie plek kry nie. So o...
Sien meer
Sep 2025
Elmare V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie verras oor die oulike plek op die grens! Baie rustig, netjies, ruim. Daar was tot vuuraanstekers en hout by die braaiplek! En heerlike koffie...
Sien meer
Aug 2025
Dirk B
Saam met vriende
5.0
Best of all the places I stayed on my 3-week tour. Very luxurious and well equipped. Best value for money. Won't ever stay at another i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lente B
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap. Daar is alles wat mens nodig het. Dis skoon, netjies en veilig. Baie lekker gewees.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • B1 Main Road, Noordoewer, Karas
  • Gaste dink Noordoewer Self Catering Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Main Road, Noordoewer, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2649b2fd569bbb3da2d0cd66d39d41e0d137f6684230ac46098242dcfcf2893dac6d529968593475730f9b65fd546803017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 B1 Main Road Noordoewer Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang