North Hill Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
North Hill Guesthouse, geleë in die hartjie van Bloemfontein, is 'n luukse toevlugsoord wat gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf bied, en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis beskik oor 5 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat badkamer, gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en kan ontbyt geniet op die gedeelde patio met ruim sitplek, sowel as 'n braai-area. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Seven Dams binne loopafstand van die eiendom en Northridge Mall is 2.5 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Bloemfontein byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Danie Pienaar Crescent, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang