Successfully reported
+37

Northern Vine Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 en suite-kamers apart van die hoofhuis. Dié kamers het almal lugversorging en 'n dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke kamer se en suite-badkamer het 'n stort. Al die kamers het lessenaars, toegang tot WiFi en 'n TV met DStv.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die tuin ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit restaurante, gholfbane, 'n verfbalbaan en wynplase in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Albert L
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, gerieflik en netjies. Dit was meer as voldoende.
Apr 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitsteekend. Daar is geen fout nie.
Mrt 2025
Gina B
5.0
Bespreek gerus verblyf by Northern Vine Guesthouse. Wat 'n ongelooflike plekkie is dit nie. Die gasheer en gasvrou is fantasties en laat jou so gou tu...
Sien meer
Des 2024
Michelle M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte akkommodasie vir sportaktiwiteite in die omgewing. Die kamer was silwerskoon en netjies, die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en ons het...
Sien meer
Sep 2024
Divan V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, mooi, rustig. Baie netjies plekkie! Baie vriendelike diens!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
  • Gaste dink Northern Vine Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmFzz9BmeBUg4T1hWDJuAd4sx2Ksytg5Z163iEuBYQ9ThXHMAOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 161 Stasie Street Protea Heights 7590 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894592277122 18.701413440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang