Northern Vine Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell, en dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis is gerieflik geleë naby talle winkelsentrums, restaurante en hospitale.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 en suite-slaapkamers wat apart van die hoofhuis geleë is. Die lugversorgde slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en elke en suite-badkamer het 'n stort of bad en stort. Al die kamers het ook 'n lessenaar, toegang tot gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die tuinarea ontspan. Parkeerplek op die perseel word voorsien.
Besienswaardighede in die omgewing sluit restaurante, gholfbane, verfbalsentrum en wynlandgoedere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
- Gaste dink Northern Vine Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Stasie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7590, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang