Successfully reported
+23

Nosie's place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Bluewater Bay, Bluewater Bay, Gqberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nosie's Place is in die Blouwaterbaai-voorstad net buite Gqeberha (Port Elizabeth) en bied pragtig ingerigte selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit TV's in.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand en die Addo Olifantwildreservaat en Sondagsrivier net 'n entjie se ry ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nosicelo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 103 Bluewater Bay, Bluewater Bay, Gqberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nosie's place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Bluewater Bay, Bluewater Bay, Gqberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA872050291930573345e98cdc6dd751ce807473e4bec01ff81f44f224fdee448869ef0ff5e6c45284c693d426bfb47e8bf450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 103 Bluewater Bay Bluewater Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8490436 25.6378392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang