Now and Then Accommodation
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Now and Then Accommodation is op 'n mooi kleinhoewe net buite Somerset-Wes. Die perseel is naby winkelsentrums, die strande in die Strand, asook Gordonsbaai en 'n rits wynplase.
Gaste kan in die hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste of een van die 3 losstaande eenhede met privaat ingange bly. Die losstaande eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het elkeen gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n oopplan-area wat slaapplek vir 2 kinders bied, 3 badkamers wat elk 'n stort het, en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan op die perseel voëlkyk. Aktiwiteite soos perdry, fietsry, swem, voëlkyk, seevisvang en varswatervisvang, wynproe en bergfietsry kan ook in die area geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Adolph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Now and Then Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang