Now and Then Accommodation
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Now and Then Accommodation is op 'n skilderagtige kleinhoewe aan die buitewyke van Somerset-Wes geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van winkelsentrums, die strande in Strand sowel as Gordonsbaai, en 'n verskeidenheid wynplase.
Gaste kan kies tussen die hoofhuis met slaapplek vir 8 of die 3 vrystaande eenhede met privaat ingange wat slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Al 3 eenhede is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Die hoofhuis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n ekstra oopplan-area wat 2 kinders kan akkommodeer, 3 badkamers met 'n stort, en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Gaste word voorsien van linne en handdoeke.
Gaste kry veilige parkeerplek en is welkom om doendinge op die perseel soos voëlkyk te geniet. Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, voëlkyk, seehengel, varswaterhengel, wynproe en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Adolph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Now and Then Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang