Ntomb’lele Ocean View Luxury Holiday Villas
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2025 tot 15 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L 3292 Road, Macambini Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R4 500R2 925 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ntomb'lele Ocean View Luxury Holiday Villas is in die noordelike deel van Kwazulu-Natal geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs die asemrowende Tugela-mondrivier wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Hierdie akkommodasie is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Verblyf word gebied in 3 selfstandige oopplan-eenhede wat gemaklik 2 tot 4 gaste elk kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers wat elkeen toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het see-uitsigte vanaf die bed en die badkamer.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV en lugversorging.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Elke eenheid maak oop op 'n patio met 'n verhitte swembad. In die geval van beurtkrag of kragonderbrekings, is outomatiese omsetters met sonkrag-rugsteunbatterye in plek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mpilo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- L 3292 Road, Macambini Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L 3292 Road, Macambini Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang