Successfully reported

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis
Oakhurst-standaardkamers op die eerste verdieping
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is 3 ruim en suite-kamers op die eerste verdieping van die gastehuis. Hierdie kamers het elk ’n ketel, gasvryheidskinkbord en yskas. Daar is WiFi, lugversorging, waaiers en ’n TV met OVHD en ’n gedeelde DStv-sisteem. Gaste kan in die groot tuin ontspan waar daar ’n swembad en speelgrond vir kinders is. Die eiendom is omhein met mure en sekuriteitshekke. Dit is binne loopafstand vanaf die dorp-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oakhurst-selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Oakhurst bied drie luukse selfsorg-eenhede in 'n tuin wat ingerig is met lugversorging. Een van die selfsorg-eenhede is ontwerp om te voldoen aan die spesiale behoeftes van mense met gestremdhede. Alle ons kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n TV met M-Net en gedeelde DStv, 'n ten volle toegeruste kombuis n 'n patio met 'n braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-eenheid op die grondverdieping
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n eenplaatstoof en 'n ketel toegrus. Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging, waaiers en 'n TV met OVHD en DStv in. Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel en die kinders kan by die speelarea baljaar. Die eiendom is met mure en veiligheidshekke omring. Dit is stapafstand vanaf die dorp.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Moodie street, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang