Oakvlei Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Goedgemanierde honde is welkom met vooraf reëling; gaste is welkom om 3 klein honde of 2 groot honde saam te bring.
Honde moet asseblief aan 'n leiband wees wanneer hulle naby die kalwers stap.
Brandhout word voorsien, maar gaste moet hul eie houtskool saambring.
Let asseblief daarop dat daar 'n 500 m grondpad na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D56, Oakvlei Farm, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang