Successfully reported

Oasis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tillie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly in huisie met krakende vloere en antieke meubels. Lekker gekuier in Oasis - was salig om net te sit in huisie en in dorp rond te loop. Ouwêreldse gevoel in huis, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good morning Pauline It was such a pleasure to host you! Hoping to see you again in the near future. Thank you for giving your opinion on Oasis; we love to hear from our guests. Kindest regards Pierre and Malinda

Ryan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great family holiday. Amazing house with everything that you could possibly need. Host was very helpful and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good morning Ryan, Thank you so much for your beautiful comments! We appreciate the time you took to give your opinion. Hope to see you soon again. Kindest regards, Pierre and Malinda

Christelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Oasis in Nieu-Bethesda. We spent a lovely overnight stay at Oasis! The house is smallish, beautifully decorated and within one minute's walk from the Owl House, the greatest pizza in the world and a good morning coffee. Our hosts were exceptionally helpful when it turned out that we actually needed an extra single bed, accidentally broke a light cord, and forgot one item in the bathroom. I always take note of mattresses and can confirm that my bed was really comfortable. The electric blankets were a win. We could also make a toasty fire in the hearth and would love to experience the outdoor bath in summer .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good afternoon, Thank you for your kind words and the time you took to write this feedback. We do our best to give our guests a good experience and we sincerely hope to see you again. Kind regards, Pierre and Malinda

Pauline F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Cosy and comfortable. Great stay in Nieu Bethesda! Oasis was all that we were expecting, and Malinda was extremely accommodating and couldn't do enough for us. We were even spoilt with some snacks. I can highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Good morning Pauline Such a pleasure having you and your group of friends. Your appreciation for Oasis is highly appreciated! Thank you for the time taken to review Oasis and do a nice write-up. Hope to see all of you soon again. Regards Pierre and Malinda

Melanie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Oasis het al ons verwagtinge oortref en ons sal dit hoogs aanbeveel! Oasis is 'n ware juweel! Die huisie weerspieël die ware, outentieke karakter van Nieu-Bethesda. Dit is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en is so lekker sentraal geleë. Ons is warm ontvang, verras met heerlike peuselhappies en 'n heerlike geselsie oor alles wat die dorpie bied. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Melanie Dit was werklik aangenaam om julle te kan huisves en ons weet ons sien julle een van die dae weer. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om Oasis te evalueer, ons waardeer dit opreg. Karoo groete Pierre en Malinda

Andre G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Verwagtinge oor tref met Oasis, baie mooi huis en naby alles in die dorp. Hierdie huis en die ligging en die hele dorpie was een groot verrassing! Ons het vreeslik lekker gebly en die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons beplan klaar ons volgende trip, en sal sonder twyfel weer by Oasis oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Middag André Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om Oasis te evalueer. Ons is so bly om te weet dat Nieu Bethesda ook julle harte verower het. Jy het ons nommer! Sien jou een van die dae. Karoo-groete Pierre en Malinda

Liesel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige, geskiedkundige huisie met styl en karakter - goed toegerus. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf in 'n pragtige en gesellige karoohuisie met tonne karakter en styl. Ons is verlief op hierdie geskiedkundige dorpie met sy eenvoud en sjarme. Die huisie is perfek toegerus met alles wat ons moontlik kon benodig. Pragtige linne. Kombuis en badkamer met ou wêreldse sjarme, maar steeds met alle moderne toerusting wat verblyf gerieflik maak. Dankie vir al die ekstra bederfies wat op ons gewag het na 'n lang rit. Was lekker om in jul tuin die son te sien ondergaan. Die eienaars se vriendelikheid en gasvryheid laat mens baie tuis en welkom voel. Ons kan hierdie karoohuisie ten sterkste aanbeveel. Sal graag wil terugkeer vir 'n langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Liesel Altyd lekker om sulke mooi woorde te ontvang en te weet dat julle juis, omdat julle lekker gekuier het, die tyd neem om Oasis te evalueer. Dit maak ons net nog meer vasberade om Oasis so gemaklik as moontlik in te rig sonder om die unieke aard in te boet. Nogmaals dankie vir die mooi woorde. Pierre en Malinda

Alice V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Goeie selfsorgeenheid. Dis 'n baie oulike plek, sekerlik die beste selfsorgeenheid waar ek nog oorgebly het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees. Daar is meer as wat jy van selfsorgeenheid verwag. Van haardroeër tot ekstra koffie, suiker ens. wat so verwelkomend was na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
More Alice Verskriklik dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Dis regtig lekker om te hoor julle het jul kuier geniet by ons. Ons hoop om julle weer eendag te kan huisves. Groete Pierre en Malinda

Theunis M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Te kort! Sou langer wou bly om die kaggelvuur vir 'n braai te benut. Uitstekende verblyf, baie goed toegerus, netjies. Alles is oor gedink om verblyf onvergeetlik te maak. Die huis is oud, so as jy van modern hou, is dit nie jou plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Oasis
Middag Theunis Baie dankie vir jou terugvoer en ja net soos ons dorpie, 'n ware Karoo ervaring. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Pierre en Malinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 384 New Road, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa03a332f928e03823a1faee545be778b2f8979bb12d23261320b9b8f387bc11c02408af335c225550db87b0d06a7c8b143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 838 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 384 New Road Nieu-Bethesda 6510 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86542487082 24.551628114086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang