Successfully reported
+15

Oasis Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Oasis Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die dorpie Merweville in die Groot-Karoo. Dit is 'n oorspronklike Karoohuis met dik mure. Merweville het 'n algemene winkel vir noodsaaklikhede, 'n slaghuis wat lamsvleis verkoop en 'n drankwinkel. Daar is fietse vir gaste om in die dorp mee rond te ry, sowel as 'n labirint met 'n uitsig oor die dorp en kerk.

Oasis Cottage bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n knus leefarea, 'n kombuis en 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea het sitplek en 'n klavier. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar verskeie kuierareas. Daar is 'n stoep met 'n buite-etenstafel en 'n hangmat, 'n ingeboude braai-area, 3 buitebeddens om onder die bome te ontspan, sitplek en sambrele. Skaduparkeerplek is ook beskikbaar.

Die kothuis word deur 'n vriendelike en verwelkomende Malawiër genaamd Samson skoongemaak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marina F
Saam met vriende
5.0
Merweville juweel. Oasis Cottage is voorwaar 'n oase in die Karoo. Alles wat ons nodig gehad het, was reeds daar. Samson en sy vrou is twee juwele en ...
Sien meer
Apr 2025
Pat S
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wonderlike ervaring. Dit was die beste ervaring ooit van baie blyplekke. Baie dankie aan die gasheer vir sy goeie sorg en verhoudings! Die plek...
Sien meer
Apr 2024
Carmen V
Saam met vriende
4.8
Mooiste sonsondergang ooit en 'n heerlike plattelandse verblyf. Alle eetgerei en kookgeriewe is beskikbaar, selfs kruie en speserye. Ons is vriendelik...
Sien meer
Feb 2024
Stephan L
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker gekuier. Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel vir gaste. Vriendelik ontvang en baie gemaklik vir ons gemaak.
Jun 2024
Charles D
Gesin met klein kinders
4.4
Karoo rustig en baie mooi. Baie oulike, stil, skoon en netjiese plek. As jy wil rus vir 'n dag of 3 op pad na jou vakansiebestemming, is Merweville di...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oasis Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dc3183f8b1ddf33b7ae8bd17e6d30320bd9894ed9f5972af2ec8ba450298e53b574c48d16a9b5bd07d6b1101ef06a8b20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 120 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.667890590103 21.51105142737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang