Successfully reported

Oasis Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marina F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Merweville juweel. Oasis Cottage is voorwaar 'n oase in die Karoo. Alles wat ons nodig gehad het, was reeds daar. Samson en sy vrou is twee juwele en was deurentyd beskikbaar. Die ligging is fantasties om die dorpie te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat 'n wonderlike ervaring. Dit was die beste ervaring ooit van baie blyplekke. Baie dankie aan die gasheer vir sy goeie sorg en verhoudings! Die plek het alles wat nodig is. Sal volgende keer langer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Mooiste sonsondergang ooit en 'n heerlike plattelandse verblyf. Alle eetgerei en kookgeriewe is beskikbaar, selfs kruie en speserye. Ons is vriendelik ontvang en selfs op ons fiets gespring toe ons nie die huis kon kry nie. Uitstekende kommunikasie. 'n Wenk is om die fooi by die besprekingsbedrag in te sluit. Dit sal verseker dat die persoon wel 'n fooi ontvang, en dit sal waarde toevoeg tot die uniekheid van die huis sonder notas teen die mure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Karoo rustig en baie mooi. Baie oulike, stil, skoon en netjiese plek. As jy wil rus vir 'n dag of 3 op pad na jou vakansiebestemming, is Merweville die plek om te stop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

T . S
1 nag
4.0
Mrt 2025

Rustige omgewing. Lekker geslaap met 'n rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stephan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel vir gaste. Vriendelik ontvang en baie gemaklik vir ons gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Dit was ok. Die cottage was interessant en skoon en netjies. Die stort was teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tracy K
1 nag
5.0
Okt 2023

Lovely. The place had everything we needed and more. It's beautiful, clean, and restful. The hosts are friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aileen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Gasvry. Ons het 'n heerlike naweek in Merweville deurgebring. Samson het ons vriendelik ontvang en deurentyd per WhatsApp gekommunikeer om te hoor of alles in orde is. Hy het die huis skoongemaak en die braai voorberei. Die huis is baie volledig toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Geskik vir kort- of langtermyn verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dc3183f8b1ddf33b7ae8bd17e6d30320bd9894ed9f5972af2ec8ba450298e53b574c48d16a9b5bd07d6b1101ef06a8b20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 120 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.667890590103 21.51105142737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang