O'Briens
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Felicia Crescent, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
O'Briens bied gemaklike selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Gordonsbaai. Dit spog met pragtige uitsigte oor die berge en die baai, wat dit 'n wonderlike plek maak vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.
Hierdie eiendom bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op aanvraag beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die sitkamer is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite hierdie eenheid is 'n patio met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe. Gratis parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Felicia Crescent, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink O'Briens het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Felicia Crescent, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang