Successfully reported

Obrigado Guest House

Gastehuis
Dubbelkamer (Dubbelbed)
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en -toilet. Toegerus met lugversorging, elektriese kombers, yskassie met water en 2 koeldranke, elektroniese kluis, platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, lessenaar en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

R100 vir 'n middagete-pakkie. R150 as mens middagete by die restaurant eet.
Aandete van R180 tot R200 of bewyse word op versoek uitgereik.
Buitebraai.
Onderdakparkering van die straat af.
Elektriese heining.
Geslotekring-televisie.
Afstandbeheer-hek.
2 Buitelug rookareas.
Wasgoed kan op versoek gewas word.
Gaste kan 'n wakkermaakdiens versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer (2 enkelbeddens of koninggrootte-bed)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens (kan as koninggrootte-bed geskuif word op versoek) sowel as 'n en suite-stort en -toilet. Toegerus met lugversorging, elektriese kombers, yskassie met water en 2 koeldranke, elektroniese kluis, platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, lessenaar en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

R100 vir 'n middagete-pakkie. R150 as mens middagete by die restaurant eet.
Aandete van R180 tot R200 of bewyse word op versoek uitgereik.
Buitebraai.
Onderdakparkering van die straat af.
Elektriese heining.
Geslotekring-televisie.
Afstandbeheer-hek.
2 Buitelug rookareas.
Wasgoed kan op versoek gewas word.
Gaste kan 'n wakkermaakdiens versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Marais street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74f9a8b00251cf1fcf1b5777755ee851543f483dcbaa29184290a713a613a95047ad01ef6457a7ae5cfc6a0188ce41cd7c86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 18 Marais street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.654388217421 24.009568691254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang