Successfully reported

Ocean Gorge Seafront Getaways

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Corren S
Kort verblyf
3.6
Jul 2023

The place was not cleaned properly, dust and some cobwebs were noted. The bedding needs to be replaced, looking worn. The place is very rustic. Some rooms look okay and some needs refurbishment or an update.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brett P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2023

Nice location, but needs some TLC. The room smelt like someone had been smoking in it before us, the room is a lot smaller than it looks in the pics. The kitchen setup and cutlery and crockery are something I'd expect to find in an Airbnb. Comfy bed and great view. Long, steep staircase to reach the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Petrus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Ons wou nie huis toe kom nie. Die eenheid is skoon en gerieflik ingerig. Beautiful uitsig en die diens is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2022

Die uitsig was pragtig! Die eenheid aan die binnekant is verouderd!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Verskriklik mooi en baie gasvryheid. Dierevriendelik ongelooflik mooi met mooiste see-uitsig. Beslis 'n belewenis. Skoon en baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Vriendelike ontvangs. Asemrowende uitsig. Rustig. Eienaar, Leon, het ons vriendelik ontvang. Dadelik gemaklik gevoel. Dankie Leon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carrie
Ocean Gorge Seafront Getaways
Hi Hendrik, Thank you so much for the amazing review. We appreciate all the positive comments and are working on our offering to ensure we keep all our clients happy. Hope to see you again soon. Take care and be safe. Ocean Gorge Seafront Management

Shane J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Baie lekker. Slegte weer maar nog steeds baie lekker. Baie lekker gebly, baie vriendelike mense. Graag gehelp met alle navrae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Ons het baie lekker gebly. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Die uitsig is fantasies. Dit is naby aan alles. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Baie lekker. Die uitsig is asemrowend. Jy hoor die see of dit in die huis is. Die swemstrande weerskante puik, só ook vir snorkel. Asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carrie
Ocean Gorge Seafront Getaways
Dear Sharon, Thank you for your lovely review. We glad you enjoyed your stay at Ocean Gorge. We hope to see you soon again. Kind regards, Ocean Gorge Staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Ocean Drive, Shaka's Rock, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9fc47830ef4d63df6953326e311e79d1cc61de725f39dd277b8f56840b2737e9d6fd4214e1f1ea4f950d399925f854b9ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 91 5 1 4 53 Ocean Drive Shaka's Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516026358268 31.230193376541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang