Successfully reported

Oasis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die breekskadedeposito is 7 dae na vertrek terugbetaalbaar, mits alles in orde is in die eenheid.
- Gaste wat later wil inklok, moet vooraf reëlings tref.
- Rook binne die eenheid is verbode en sal 'n fooi meebring.
- Skottelgoed moet voor vertrek gewas word.
- Die eenheid moet gesluit wees met vertrek.
- Sleutels moet met vertrek terugbesorg word.
- Gaste moet teen die aangewese inkloktyd arriveer, tensy vooraf reëlings getref is.
- Die aantal gaste wat in die eenheid bly, mag nie die oorspronklike bespreking oorskry nie.
- Meubels en matte moet vry van merke of vlekke gehou word.
- Troeteldiere word slegs met vooraf toestemming toegelaat.
- Breekskade of vermiste items moet aangemeld word; andersins sal fooie van toepassing wees.
- Oormatige geraas of steurnisse vir bure word nie toegelaat nie.
- Inhoud soos eetgerei en breekgoed moet nie tussen verskillende eenhede gemeng word nie.
- Daar word van alle gaste verwag om streng by die reëls te hou om 'n veilige en aangename verblyf te verseker. Versuim om daaraan te voldoen, sal lei tot 'n boetefooi, wat gekommunikeer en dienooreenkomstig toegepas sal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 125
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 125
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Point Village Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd477cc8c8e67a51d49aa496caf18899366c3d4bf6daa471d578c320d89526ce0f09d42feb332d59d80742548c8597d838899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 36 Point Village Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.181540383504 22.156367509488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang