Successfully reported
+47

Ocean View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ocean View is 50 m van die strand af geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in die Dwarswegstrand-oord in Bothastrand.

Hierdie akkommodasie het 'n omskakelaarbattery om kragonderbrekings tydens beurtkrag te ondersteun.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit die boonste verdieping C-Breeze en die eerste verdieping Driftwood, en die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep of gesin van 8.

Elkeen van die eenhede het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers met storte en baddens, 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg, en 'n sitkamer met 'n TV met MiBox. Gaste het ook toegang tot onbeperkte Wi-Fi. Albei eenhede het 'n binnebraai-area en maak oop op 'n dek met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en omgewing.

Gaste kan op die 20 km ononderbroke strand ontspan, die walvisse tussen Mei tot November dophou en die staproetes verken. Bothastrand is net 7 km vanaf Groot Brakrivier vir gaste wat daarvan hou om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Isolde B
Gesin met tieners
5.0
Mooiste uitsig, naby aan die strand. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer kom kuier! Die eenheid is baie goed toegerus. Lynette was altyd beski...
Sien meer
Okt 2025
Elzette G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en veilige huis met pragtige uitsig. Vriendelike diens, die huis was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig.
Mei 2025
Anja V
Besigheidsreis
5.0
Mooi ligging en lekker blyplek. Baie mooi en gerieflik. Stil en mooiste uitsig. Elke oggend gegroet met dolfyne in die golwe.
Apr 2025
Rini S
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik, rustig, asemrowende natuurskoon. N pragtige, goedtoegeruste eenheid stapafstand vanaf uitgestrekte stil strande. Sal dit vir enige ieman...
Sien meer
Apr 2024
Le Roux B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars en 'n lieflike huis.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079bb0944387b888c1a2cc1e279a978a7ddf72f665e2fadfc4bedfee15ab00610e3376a602064628ad4bd1d033bddfacbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 4 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.051143689308 22.276066348464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang